advertisement

Childhood-diseases

Question
Posted by: Lizet | 2007/08/21

Q.

Hoes

My dogtertjie is 4. Sy was eers op beesmelk, maar het later baie slym op haar bors gekry. Ek het haar toe op Parmalat Lactose Free melk gesit, dit het toe baie beter gegaan. Maar nou kry mens nie meer nie. Ek het toe probeer om haar om Soya melk te sit. Maar sy het ook nou so vreeslik begin hoes, dat sy in die aan slym opgooi. Die dokter het gesê dis nog nie nodig vir allergie toetse nie. Het julle vir my enige raad. Enige ander melk wat ek vir haar kan gee?

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Hirdie siekte is kinkhoes ,'die 100 dae hoes,' en dit het niks met haar melk te doen nie.In elk geval is melk op haar ouderdom nie meer 'n belangrike deel van haar dieet nie. Vra vir die dokter of pediater om haar kinkhoes te behandel.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
user comments

C.

Posted by: Louise | 2007/11/27

Ek wil net graag weet of dit 'n moontlikheid is dat ek (nou 24) by 'n 7 maande oue baba kon kinkhoes optel. Ek hoes onophoudelik vir seker al 'n maand en hy het 'n vreeslike probleem met slym op die bors. Indien dit moontlik is wat is die behandeling vir Kinkhoes?

Reply to Louise
Posted by: lizette | 2007/08/21

ek weet nie of sy Novalac HA kan drink nie . Vind uit by die pediater. Daar is 2 ouderdomsgroepe.0-5mnde en 6-12 mnde.
het sy regtig nog so baie melk op 4 nodig? Kan jy nie eerder 'n kalsium aanvulling gee nie.
Sterkte jong.

Reply to lizette

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.