Childhood Diseases

Question
Posted by: sue | 2007/02/24

Q.

Het raad nodig?

My 5 jarige dogtertjie kla altyd van moegheid en se party aande dat haar kop dronk voel (gewoonlik net voor sy slaap). Sy eet nie so goed nie en lyk of sy gewig verloor het. Sy lyk taamlik bleek met donker kringe om haar oe! Ek is baie bekommerd want partykeer as sy ook 'n stoelgang het dan is dit groen. Ek wil net weet wat moontlik fout met haar kan wees. Ek sal ook as dit nodig is haar na 'n pediater vat. Daar was al tye wat haar bloed suiker al tussen 9 en 13 was, dit is nie dat ek iets vermoed het nie ek het net dit getoets want ek is 'n diabeet en het net toevalig hare ook getoets.

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Daar kan baie redes wees vir hierdie klagte van moegheid-yster tekort in haar bloed,sekere wurms soos giardia, diabetes, en veral seliaksiekte.Dit is belangrik dat sy deur 'n pediater ondersoek moet word.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.