advertisement

Childhood-diseases

Question
Posted by: Bekommerde mamma | 2004/09/28

Q.

Hartkloppings en Hooikoors 10 jarige

My dogter is 10 jaar oud - sy kla van hartkloppings en voel duiselig. Is dit iets om oor bekommerd te wees, ek het gevoel by haar hartjie - dis beslis hartkloppings.
Sy's op die oomblik op antibiotika vir hooikoors/sinus.
Watter pil of medesyne is die beste behandeling vir hooikoors - ek en sy sukkel ontsettend met dit. Sy sukkel nog erger as ek met dit. Ek kry haar ontsettend jammer - dit veroorsaak klomp ongemak. Baie van die medesyne/pille maak haar te moeg en vaak om op haar skoolwerk te konsentreer en sy sê dit help nie. Is daar 'n pil wat sal werk en wat haar nie so moeg sal maak nie?

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Met die hartklopping simptome sou ek verseker aanbeveel dat sy deur 'n pediater evalueer word. U kan dan ook raad vra oor die beste hantering van haar hooikoors. Neem alle medikasie saam wat u reeds probeer het.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.