advertisement

Childhood Diseases

Question
Posted by: Blanche | 2008/06/20

Q.

Hardlywigheid

Hi doc

My dogtertjie is nou 4 maande oud en op NAN 1 formule, die afgelope week is sy egter baie hardlywig, is daar iets wat ek vir haar kan gee?

Expert's Reply

A.

Paediatrician

daar is niks wat jy vir haar kan gee nie, maar die probleem le mskien met die formule.Probeer liewers Novalac IT. Vir die eerste 2 dae moet elke tweede bottel hierdie formule wees en die ander haar gewone NAN1. Na 2 dae gaan heeltemal oor na die Novalac IT.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

7
user comments

C.

Posted by: Tanya | 2008/10/03

My 4 jaarige dogtertjie maak al ewig haar panties fuil. My ma se dit is enkoprese, dat sy onseker voel of iets. My pa se nou weer dat hy het onderfind dat sy nie konsentreer en druk om te poef nie maar dat dit net uit kom. Hy se dit is asof haar knyp spiere nie werk nie. Ek kan nie bekostig om nou ' n dokter te sien en toetse te vat en dat die eint resultate nie so ernstig is soos wat ons vermoed nie. Ek is vreeslik bekommerd oor haar en dink sy kan steriel raak naderhand as sy begin infeksies kry. Dit lyk vir my ook asof sy nie regtig bewus is van die broek vuil maak nie. As enige iemand vir my raad het sal ek dit waardeer. Ek wil net weet wat mekeer.

Reply to Tanya
Posted by: vina | 2008/08/19

my child is 3 and a half months old and he is on nan 1,he drink the bottle almost empty and when he had enough  he start vomiting,is this normal? first child

Reply to vina
Posted by: Cills | 2008/07/01

Gister het kleintjie mooi gedrink en reg geburb....vandag het ek omtrent so 11 gevoed met Nan 1 hy het nog glad nie geslaap tot 3 uur nie en hy het omtrent so 3:00 al die melk op gegooi.........sy stoelgang is ok maar waterig ook...Wat kan fout wees,,,dis my eerste kind

Reply to Cills
Posted by: sambinoct | 2008/06/20

can I ask firstly, how do you now she is constipated? Is her poo pelette like or hard little balls? That is constipation. There comes a stage in growth spurts that they can go without pooing for days. When they eventaully do poo it is still pasty. If pasty she is not constipated. I think it is around the 4 month mark that this does happen. My son used to go for a week without pooing but he was breast and formula fed and that was normal! Believe it or not. hope this advise helps.

Reply to sambinoct
Posted by: tears | 2008/06/20

Hi Blanche,

My dogtertjie het ook met hardlywigheid, slym op die bors gesukkel met Nan 1. Hul het agtergekom dat sy reflux gehad het. Hul het haar melk verander na Novalac AR toe. En ek moes ook 1 bottel 'n dag met Novalac IT vervang wat help met die hartlywigheid.

Die pediater het vir my ook Lactose voorgeskryf wat jy net 'n baie baie klein bietjie van in haar 1e bottel van die dag gooi. Dit het gewerk. Selfs laxette poeier wat mens die punt van die teelepel in haar bottel gooi (bietjie).

As sy ouer as maande nog sukkel met hardlywigheid kan jy vir haar begin om pruimedantesap te gee. Purity en Infacare het albei die sappe en die verskil vanaf net pruimedante tot by pruimedante en peer.

Ek het selfs vir haar klein bietjie nutrifix gegee gemeng met purity se pruimedante (1st foods). Dit het ook gewerk.

Ek het op die harde manier geleer.

Sterkte

Reply to tears
Posted by: Probeer | 2008/06/20

Probeer om 'n baie klein bietjie heuning in haar melk to sit of in bietjie warm water. Miskien is sy ook allergies vir die melk, probeer soya melk?

Reply to Probeer
Posted by: Blanche | 2008/06/20

Vergeet om te sê sy het ook 'n verkoue, baie slym op die bors, kan dit dalk die oorsaak wees van haar hardlywigheid, en wat kan ek vir haar gee daarvoor?

Reply to Blanche

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.