advertisement

Childhood-diseases

Question
Posted by: Blanche | 2008/01/22

Q.

Hardlywigheid

Met verwysings na No. 743
Hi Doc
Hulle het wel die toetse gedoen vir Hirscprungs Disease - want hulle het oorspronklik (na die xtrale geneem is) gedink dat dit die probleem is. Na die operasie het die Chirurg my meegedeel dat dit nie Hirschprung's disease is soos hulle vermoed het nie. Lyk my, my seuntjie sal maar die res van sy lewe sukkel met hardlywigheid. Wat is die kanse dat hy dit sal ontgroei? Hulle het niks gesê wat 'n operasie om sy dikderm kleiner te maak nie, in elke geval sal ek dit nie laat doen nie, hy is nog te klein.

Groete
Blanche

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Dit is baie moeilik om jou vraag te antwoord of jou seuntjie vir die res van sy lewe aan hardlywigheid sal ly nie. die probleem is dat daar onsekeheid bly oor sy diagnose. Wat wel belangrik is is dat hy 'n paediatriese gastroenteroloog moet raadpleeg.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.