advertisement

Childhood-diseases

Question
Posted by: Blanche | 2008/01/04

Q.

Hardlywigheid

Na 2 jaar se gesukkel met hardlywigheid, en nadat 2 pediaters vir my gesê het dis normaal en sal op 2 jaar weggaan, sukkel ek nogsteeds met hardlywigheid. My seuntjie 2 1/2. ek het toe aangedring op plate, nadat die pediater my verseker het dat die kanse vir iets abnormaals gering is, het die plate gewys sy dikderm is dubbel die lengte van 'n normale kind, hy het gegaan vir 'n operasie waar hulle sy anus gerek het. Maar nogsteeds sukkel ek, lyk nie of die operasie geheel en al gehelp het nie. Die chirurg het aanbeveel ek gee hom 20ml Duphalac in die oggend en in die aand. Partymaal gaan dit goed, ander kere werk sy magie glad nie vir 4 dae nie, waarna hy dan fisies siek is, bring op en koors styg, tot sy maag weer werk, dan gaan dit weer goed vir 'n week of twee, waarna die hele proses weer van voor af begin. Het Dokter enige ander raak vir my? Ek is moedeloos.

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Hier is daar 'n groot probleem. Het die chirurg enige diagnose gemaak veral die van 'n toestand met die naam van 'Hirschsprungs disease'? Dit lyk wel vir my dat dit die diagnose is.Dit is belangrik om 'n pediatriese gastroenteroloog[ en nie net 'n gewone pediater] te raadpleeg om seker te maak presies wat jou seuntjie se baie erge hardlywgigheid veroorsaak en daarna te bepaal wat die beste behandeling is om die probleem op te los.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
user comments

C.

Posted by: Connie | 2008/01/07

Hi Dr,I have the same problem with my 18month old girl.She suffers alot.She went for x-rays but there was nothing wrong.I had several opinions but from Paeditricians but nothing helps.I have followd even a diet paln from prescribed by a deitician but it also doesn't helped.I tried the Prune juice and purity it 'd not helping either.I dn't know what to give her anymore i tried giving her Novalac IT For constipation but that also don't help.She eats well but she really suffer.We moved from Pretoria to Alberton.I haven't found paeditricians yet where i can take her.If possible,please refer me to someone who can assit my lil girl.

Thanks for your assistance.

Regards,
Connie

Reply to Connie

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.