advertisement

Childhood-diseases

Question
Posted by: Vriendin | 2009/02/02

Q.

Gedragtsprobleme

vriendin se seun van 9 jaar toon volgende gedrag. erg in verbeeldingswereld,vertel leuns en is baie stout. wat kan die probleem wees.?

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Daar kan baie redes wees vir sulke gedrag en dit is moeilik om met sekerheid jou vraag te beantwoord sonder om bekend te wees met sy omstandighede en gesondheid. In die meeste gevalle is hierdie gedrag as gevolg van angs en spanning. Die kind vind dit baie moeilik om sekere situasies te hanteer.Sy leuens en ander gedrags probleme is net 'n teken van die feit dat hy hom gereeld vind in omstandighede wat angs veroorsaak. Sy ouers moet hom leer om nie leuens te vertel nie en veral vir hom te leer dat dit sy verhouding met ander kinders kan benadeel.Hulle moet sorg dat hulle 'n goeie voorbeeld is en sorg om altyd die waarheid praat.Hopelik met tyd sal hy hierdie stadium ontgroei

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
user comments

C.

Posted by: E | 2009/02/03

goeie more, my seuntjie van 9 maande het ' n bors wat huig, was saterdag by dr. Gesê  is baie verstop met neus en nog nie brongitis. Augmentin BD S voorgeskryf, wou nie te haastig begin met Antibiotika en eers Weefselstof en Salex druppels gegee. Hy het nog glad nie koors gehad nie, maandag bietjie fisio laat kry wat sluime los gemaak het. Verder vanoggend meer gehoes en toe maar begin met die antibiotika voordat dit in iets ergers oorslaan, maar is dit regtig nodig. Hoe weet mens wannneer iets viraal of bakteriaal is?

Reply to E

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.