advertisement

Childhood-diseases

Question
Posted by: Bettie | 2007/03/13

Q.

Gebreekte sleutelbeen

My dogtertjie van 3 jaar het van 'n glyplank afgeval en haar sleutelbeen gebreek. Die dokter het haar armpie in 'n "sling" gesit en aanbeveel dat ons dit vir 3-4 weke aanhou. Kan ons dit afhaal as sy bad?Moet sy dit aanhou as sy slaap?Is daar enige risiko verbonde dat sy iets kan oorhou van die breuk?Kan dit bv. skeef aangroei ?
Sy is gebôre met 'n ontwrigte heup, maar dit is gelukkig met geboorte ontdek en na 'n paar maande in 'n harnassie het dit heeltemal reggekom.Sy het egter baie Xtrale ondergaan, ook nou met die sleutelbeen.Is Xtrale gevaarlik vir kinders?

Baie dankie
Bettie

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Te veel X-strale kan gevaarlik wees vir kinders.
In die meeste gevalle genees 'n gebreekte sleutelbeen sonder enige probleme en daar is gewoonlik geen probleme met skeefgroei.Sy kan wel die verband afhaal terwyl sy bad maar vra liewers vir die dokter of hy aanbeveel dat sy die verband mag afhaal terwyl sy slaap.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.