advertisement

Childhood-diseases

Question
Posted by: curious | 2006/10/26

Q.

GASTRO

My baba braak vanaf laas Vrydagaand af. Ons het hom Saterdagnag by die hospitaal gehad. Die dokter het gastro gediagnoseer - antibiotika, braakmiddel, Stopayne & Reuteri pilletjies gegee. Hy het laas Saterdagaand 'n bottel melk gehad. Ek gee hom net rooibostee, jogurt en die Rehidrate oplossings. Hy lyk beter was gister by die pediater. Vanoggend gee ek hom weer'n melk bottel & dadelik spuit die magie weer. Wat kan ek vir hom gee terwyl sy magie so ontsteld is? Die braking het gestop, maar is dit normaal om so lank aan te hou?

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Van die erge gastro het hy nou 'lactose intolerance' ontwikkel. Hou op met enige melk voeding en sit hom op Infasoy of Isomil formule.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

3
user comments

C.

Posted by: cheeky | 2006/10/26

Sy is nou 16 maande oud

Reply to cheeky
Posted by: curious | 2006/10/26

HOE OUD IS JOU BABA? MYNE IS MORE 13 MAANDE OUD.

Reply to curious
Posted by: cheeky | 2006/10/26

Ek was junie vir 2 weke saam met my babatjie in die hospitaal agv die rotavirus dit kan so lank aanhou glo my jy kan hulle nog bottel gee maar volgens die susters net half sterkte gee hulle iets om te eet wat hulle magie bind ek het al gelees marie beskuitjies, smash, broodjie met marmite sonder botter etc.

Reply to cheeky

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.