Childhood Diseases

Question
Posted by: Elmarie | 2007/06/26

Q.

Gaan slaap nie voor 21:30

My dogtertjie is 2 jaar oud. Sy weier om voor 21:30 te gaan slaap. Ek het al haar middagslapies van so uur minder gemaak en selfs heel dag wakker gehou, maar nogsteeds bly sy wakker tot 21:30

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Hierdie storie is een wat ek elke dag hoor.Sy het nou gewoond geraak om redelik laat te gaan slaap of liewerste aan die slaap te raak. Dit is nodig dat die huis in die aand redelik stil en rustig moet wees.Sit haar omtrent 8 uur in haar bed en le langsaan haar en lees vir haar. Sy sal miskien nie aan die slaap raak terwyl jy nog lees,maar na die storie klaar is soen haar en verlaat die slaapkamer.Sy sal miskien vir 'n tyd nog wakker bly maar moet nie daaraan stuur nie en moet veral nie elke paar minute terug gaan na haar kamer om te sien of sy aan die slaap geraak het nie.Hierdie slaap patroon is een wat dikwels in slim kinders gevind word en baie van hulle sukkel om vroeg in die aand aan die slaap te raak.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.