advertisement

Childhood Diseases

Question
Posted by: RAADOP | 2009/02/19

Q.

FORMULE

EK WIL BAIE GRAAG WEET WATTER MELK ONS VIR MY KLEINSEUN KAN GEE. HY WAS OP NAN, MAAR HY HET SIEK GEWORD DAARVAN. DIE SIMPTOME WAS AMPER DIESELFDE AS GASTRO EN DIE DOKTER WAT HOM BEHANDEL HET, HET GEVRA ONS MOET EERS STOP OM HOM NAN TE GEE. HY IS OP BORSVOEDING. HY IS NOU SES MAANDE OUD. MOET ONS MAAR EERS WAG OM WEER NAN TE GEE OF MOET ONS PROBEER EN KYK HOE WERK DIT DIE KEER MET HOM?

HOOP U SAL MY KAN HELP ASSEBLIEF

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Jou kleinseun is miskien vir of allergies vir melk of miskien het hy 'n probleem met laktose intoleransie. Dit is nodig dat die pediater hom moet toets om 'n diagnose te maak. Daarna kan 'n besluit geneem word oor watter formule die beste en veiligste vir jou kleinseun is.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
user comments

C.

Posted by: Jean | 2009/02/19

Hi daar, ' n dame by my werk was ook dokter in en uit en kon nie agter kom wat is fout nie, tot hulle hom getoets het om te sien of hy nie allergies is vir melk nie, soa melk is die beste in hierdie geval, ek verstaan dit is nie te duur nie.

Reply to Jean

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.