advertisement

Childhood Diseases

Question
Posted by: anita | 2011/03/04

Q.

erge maagpyn en mangels

Wil net baie dankie se vir al die inligting en raad en tel van n dokter, ons waardeer dit baie. n Mens voel maar net so magteloos in n vreemde land met n anderste mediese stelsel. Hier moet jy maar as ouer baklei vir hulp vir jou kind, want die waglys is maar lank, ons hoop hy sal gou gehelp kan word met sy mangels, het juis weer n afspraak gemaak by die mangel spesialis, sodat hy kan sien dit is ernstig, hoop hy sal dit ook so beskou.

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Good luck!

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
user comments

C.

Posted by: Jaun-marie Olivier-Venter | 2011/06/18

Seun 3j &  3m, koors, maagpyn, hoes. Watter medikasie beveel julle aan. 6 Keer die jaar wat ek sukel met mangels met hom.

Reply to Jaun-marie Olivier-Venter

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.