advertisement

Childhood-diseases

Question
Posted by: Maggie | 2003/12/07

Q.

Eet aanmekaar ys

Beste Dokter,
Ons 19maande-oue dogtertjie vra die afgelope paar maande aanhoudend vir ys en verorber dit dan. Sy weeg 14 kg en ons hou haar by 'n gesonde dieet. Sy eet ook graag ontpitte swart olywe, kersietamaties en aarbeie. Kan die ys skadelik wees (en wat van gebreekte tandjies)? Dui dit moontlik op 'n onderliggende siektetoestand of tekort?
Dankie

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Ek is nie bewus van enige mediese toestand wat so presenteer nie. Die belangrikste is dat u kind mooi groei en normaal ontwikkel.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
user comments

C.

Posted by: Anonymous | 2013/10/28

Ek is 62 jaar en is mal oor ys. Ek eet al dit van ek my derde kind verwag het. Ek kon destyds nie wag dat die ys moet ys nie, ek kon nie voort bly om die ys te ys nie. As ons gaan uit eet en ek kry waster, kan ek nie gou genoeg my water drink om die ys tre eet nie. My tande is baie sterk. Die tandaards het een keer vir my gesê hy is bang om sy vinger in my mond te steek, want my tande is vlymskerp. Ek is oor gewig so ek glo nie dit laat mens gewig verloor nie. Ek het onlangs my yster getoets en was normaal. Ek weet nie of dit enige iets met my lewer te doen het nie, wat die dokter sê my lewer insieme is hoog en ek drink nie eers alkohol nie. My vriendinne sê hulle wou eers altyd weg hardloop as ek die ys so kou, maar as hulle sien hoe ek dit geniet verdra hulle dit nou. Vriendelike groete Yvonne Smith

Reply to Anonymous
Posted by: www | 2003/12/09

Ek het al gehoor dat die ys-storie mag dui op 'n yster-tekort. Ek weet regtig nie of dit medies waar is nie en hoe dit verband hou met mekaar nie, maar ek dog ek deel dit maar met jou. Ek kan my nie voorstel dat die ys skadelik kan wees nie, behalwe natuurlik soos jy se vir die tande.

Reply to www

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.