advertisement

Childhood-diseases

Question
Posted by: J | 2007/03/09

Q.

dummy

my baba is nou 11 maande oud en kan nie slaap sonder sy dummy nie. Hy suig nie deur die dag sy dummy nie maar net wanneer hy vaak is dan soek hy die dummy. Hoe gaan ek hom ooit van die dummy afkry? Het al probeer om hom aan die slaap te maak sonder die dummy, maar sodra hy baie vaak raak begin hy huil en dan soek hy dit. Het enigiemand raad asb?

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Hou aan met sy dummy aangesien hy gewoond is om aan die slaap te raak wanneer hy aan die dummy suig. Hy sal later vanself ontslae raak van sy dummy.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.