Childhood Diseases

Question
Posted by: J | 2007/03/09

Q.

dummy

my baba is nou 11 maande oud en kan nie slaap sonder sy dummy nie. Hy suig nie deur die dag sy dummy nie maar net wanneer hy vaak is dan soek hy die dummy. Hoe gaan ek hom ooit van die dummy afkry? Het al probeer om hom aan die slaap te maak sonder die dummy, maar sodra hy baie vaak raak begin hy huil en dan soek hy dit. Het enigiemand raad asb?

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Sien bo.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
user comments

C.

Posted by: Fee | 2007/03/09

Hi,

My dogtertjie is nou 15 maande en suig ook dummy. Ek stem met Heidi, laat hulle self besluit wanneer hulle genoeg gehad van dit of wag totday hulle groter is om te verstaan.

Reply to Fee
Posted by: Heidi | 2007/03/09

My baba is ook 11 maande oud en sy suig ook nog dummy maar ek is nie bekommerd daaroor nie. Sy suig ook net haar dummy as sy vaak word en gaan slaap. Onthou hulle is nog baie klein, moenie nou al worry om hom van die dummy te probeer speen nie, dis nie asof hy dit die hele dag suig nie. Ek het ook geantwoord op post 498 ( gaan kyk n bietjie ). Ek dink mens moet eers begin speen teen so 18 tot 24 maande wanneer hulle al n bietjie beter kan verstaan. En wie weet, miskien besluit hy self dat hy nou genoeg gehad het van die dummy, op sy eie tyd. As jy hom te vroeg van die dummy probeer afvat, kan hy dalk sy duim vind, en mens kan wel n dummy wegvat ( wanneer hy oud genoeg is ) maar mens kan nie sy duim afsny nie ( en duim suig is n miljoen keer slegter vir sy tande ). Dis ook bewys dat dummy suig die ontwikkeling van die onderkaak help! Hoop dit help!

Reply to Heidi

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.