advertisement

Childhood-diseases

Question
Posted by: stef | 2004/02/14

Q.

druk die nappy haar?

Hi doc,
My dogtertjie van 4 en half maande sit al baie mooi, nog nie regop nie, lê bietjie vorentoe. Sy is nou op daardie stadium dat sy net wil regop sit, na 'n rukkie moun sy 'n bietjie, ek het al gevoel haar nappy druk haar vreeslik. (net om die magie) Maar tog dis haar grootte nappy en as sy lê of bietjie meer regop sit dan sit hy reg. Sy is baie gesond, sy het op 4mnde 7.5kg geweeg. Ek weet nie of dit maar die vetjies is nie. Ek het maar net gewonder wat is u opinie daaroor. Dis seker maar normaal dat die nappy sal styfspan as sy vorentoe sit. Dankie vir u tyd.

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Dit behoort nie groot ongemak te verskaf nie, maar u kan dalk net seker maak dat u die doek nie te styf vasplak om mee te begin nie.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.