advertisement

Childhood-diseases

Question
Posted by: Grietjie | 2008/02/01

Q.

DROE PUISIERIGE KNOPPIES OP BO-ARMS

My dogtertjie is 6jr en het droe puisierige knoppies aan die agterkant van haar bo-arm. Ek het al probeer liggies skrop, maar dis raak erger. Sekere rome vererger dit ook. Op haar gesiggie het sy ook hier en daar 'n vergrote poree, veral om die ogies. Wat is die rede hiervoor en wat kan ek gebruik?

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Dit is moeilik om seker te wees oor hierdie diagnose omdat ek nie hierdie uitslag kan sien nie, maar dit mag miskien 'n velkwaal met die naam van follikulitis wees. Dit is 'n inflammasie van die haarfollikels in die vel, gewoonlik weens infeksie.Die beste sal wees om jou dogter na 'n dermatoloog te neem.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.