Childhood Diseases

Question
Posted by: Lara | 2010/06/09

Q.

Dogter van 9 met puisies!

Goeie dag. Ek wil net uitvind, my dogtertjie is nou net 9 jaar oud, maar sy kry verskriklikke puisies en knoppies onder haar arms!
Sy wil nie he ek moet dit uitdruk nie, maar indien ek dit doen kom daar regtig baie vuilgoed uit! Wat veroorsaak dit? Ek het nou plus minus 2 weke gelede haar dieet begin verbeter. Sy drink glad nie meer Coke nie, eet ook die minimum lekkers. Kan dit haar dieet wees wat dit veroorsaak? Wat kan ek doen om dit te verbeter? Ek het al gedink ek wil haar detox, maar ek verstaan dat dit nie regtig goed is vir ''n mens nie. Ek sal u mening hoog op prys stel. Baie dankie vir julle hulp op die net, dit word waardeer!!

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Ek vermoed dat hierdie puisies deur 'n ontsteking met die naam Staph veroorsaak word. Die beste sal wees om haar dokter te raadpleeg indien sy 'n antibiotika nodig het.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
user comments

C.

Posted by: soek na raad | 2014/05/09

Ek soek ook raad,want ek het puisies onder my arms,en voel baie skaam as ek my arms moet oplig voor mense..ek wil net weet wat dit is of wat moet ek gebruik on dit te help verdwyn..asseblief

Reply to soek na raad

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.