advertisement

Childhood-diseases

Question
Posted by: Pam | 2008/01/30

Q.

Diaree

My seuntjie van 3.5 jaar het sedert Sondag 'n loop magie. Dit is nie aanhoudend nie en hy is ook nie siek of lusteloos nie. Hy eet en drink normaal en kla net oor pyn wanneer sy magie gaan. Hy het so 3 tot 4 loperige stoelgange per dag. Ek gee vir hom Pethrolyte so 2 x per dag en sorg dat hy genoeg water drink.

Moet ek hom na 'n dokter toe vat?

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Ja dit is nou tyd om hom dokter toe te neem aangesien hy nog waterige stoelgange het. Dit is belangrik dat sy dokter 'n stoelgang monster na die laboratorium stuur om die oorsaak van sy diarrea te bepaal.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.