advertisement

Childhood Diseases

Question
Posted by: tears | 2008/06/19

Q.

creche guard

HI dok,

My dogtertjie is 16 maande. Ek gee vir haar Creche Guard vir haar immuniteit al is sy bedags by 'n nanny bd huis.

Ek't op 'n vorige vraag gesien hul se dis nie goed vir 'n baba wat reflux gehad het nie. Is dit so en indien wel moet ek haar dan terugsit op vidaline?

Op watter ouderdom kan sy ophou om melk drink. Ek bedoel meer as 3 bottels 'n dag. Sy weier om rooibostee te drink die afgelope tyd en ek moet saans nou vir haar 3 bottels melk gee.

Sy slaap in haar eie kamer en alles.

Sy weier ook om beesmelk of paramlat first growth of purity melk te drink.

Kan dit wees dat die Novalac 3 en Novalac SD (sweet dreams) wat ek vir haar gee haar meer voed.

Dankie vir al die hulp al!

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Ek het weer op die internet gaan kyk of daar enige inligting is in verband met Creche Guard en refuks sonder enige sukses.In elk geval is daar geen rede om Creche Guard te stop in 'n gesonde baba van 16 maande.Sy kan aanhou met die 3 bottles melk in die dag met een bottlel Novalac SD saans.Op 18 maand kan jy ophou om vir haar een van die bottels in die dag te gee.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.