advertisement

Childhood-diseases

Question
Posted by: landie | 2008/01/23

Q.

craniositosis

hallo dr.

ek wonder of u my kan help. my 13mnde oue baba dogter is op 11 maande gedianoseer met craniositosis. al die nate van haar skedel is toe gegroei gewees. haar koppie het al 'n rif begin vorm voor en sy was net voor kersfees vir 2 weke indie hospitaal na 2 operasies. ek wil weet of dit oorerflik is en of daar ander goed met haar verkeerd kan gaan en of dit dalk 1 of ander siekte is? hoekom het dit gebeur en kan ons volgende baba dit ook kry. is daar dalk toetse wat ek kan laat doen om uit te vind of dit genties is. sover lyk dit of daar geen brein skade is nie maar ek so bang ons vind later nog iets uit wat deel van dit is. is daar enige tekens waarvoor ek moet kyk?

baie dankie vir al u raad?

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Craniosynostosis is 'n toestand in babas waar die verskillende dele van die skedel te vinnig toegroei. Aangesien die baba se brein gedurende die eerste jaar van lewe die vinnigste groei, kan dit probleme veroorsaak aangesien die kranium of skedel te klein is vir optimale brein groei. Dit is nie oorerflik nie en indien die dele nie in die swangerskap al begin toegroei het is dit nie moontlik om voor geboorte te diagnoseer nie.Ek is byna seker dat jou volgenede baba nie dieselfde craniosynostosis sal ontwikkel nie. Gelukkig is die diagnose gemaak en die operasie is gewoonlik baie, baie suksesvol.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.