advertisement

Childhood Diseases

Question
Posted by: Confused | 2008/06/11

Q.

Coke??

My dogtertjie is 18mde, slaap goed, eet goed (eet haar pap, groente en vleis, vrugte, jogurt, drink rooibos tee en haar melk), drink nie koeldranke nie, eet nie lekkers nie, eet kosse sonder speserye en suiker.
Gister-aand het iemand vir haar coke gaskoeldrank gegee. Sy wou nie gaan slaap nie en het tot vroeg vanoggend gehuil en was onsrustig.
Kan dit dalk die coke wees? Ek weet coke het baie suiker in en miskien omdat sy nie gewoond aan suiker is nie...
Sy het niks anders snaaks gedrink of geeet nie en haar doek was ook droog. Sy wou ook niks drink deur die nag nie.
Help asb.
Baie dankie

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Dit was nie die suiker in die Coke wat haar laat wakker bly het maar die Kafeien.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
user comments

C.

Posted by: BMJ | 2008/06/11

Onthou Coke het kaffiene in wat haar sal wakker hou. Haar lyfie was moeg, maar haar brein was gestimuleer deur die kaffiene, daarom was sy so onrustig. Die suiker was minder die oorsaak. As ons gaan uiteet mag ons seuns 5 en 7, 'coke' drink (ons bestel tab) want dit is suiker en kaffiene vry. Gewone tee en coffie bevat ook kaffiene.

Groete

Reply to BMJ
Posted by: butterfly007 | 2008/06/11

Ja, dit is moontlik. Kyk hoe sy vandag deur die dag is en vanaand. Ek het 'n seuntjie van die ouderdom en sy tande kom omtrent alles uit en het gereeld mangelontsteking. As sy nie vandag sukkel om te eet nie, dan het jy niks om oor te bekommer nie.

Reply to butterfly007

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.