advertisement

Childhood-diseases

Question
Posted by: Zet | 2007/11/27

Q.

Bring melk uit

My baba is tans 10 weke. Hy was twee weke geborsvoed en is toe oorgeskakel na Nan. Sedert verlede week, na voedings, bring hy heeltyd sy melk op. Partymaal is dit slegs die melk (loperig) en ander kere is dit dik as dit uitkom. Snaaks genoeg die voedings snags bly in. Wat kan die oorsaak wees en enige raad?

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Dit lyk wel asof jou babatjie met 'n refluks probleem begin het. Die beste sal wees om jou pediater te raadpleeg.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
user comments

C.

Posted by: MOLLY | 2007/11/28

MY KIND HET SELFDE PROBLEEM GEHAD DI KIND SE KLEPPIE BY DIE SLUKDERM IS NIE TOE IS OOP DIS HOEKOM DIE MELK UITKOM EN GEBRUIK GAVISON VIR BABA GOOI DIT IN DIE MELK

Reply to MOLLY

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.