advertisement

Childhood Diseases

Question
Posted by: Pattie | 2007/04/09

Q.

Braking

Ek het 'n baba van 3 maande oud en ondervind probleme met opgooi en na elke voeding kan u my asb raad gee i.v.m. die probleem ek het hom by 'n dokter gehad en die dokter se dit kan 'n virus wees wat my baba self moet uitbring wat veroorsaak die vuris


Groete

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Hierdie probleem van braking na elke voeding is deur refluks veroorsaak en nie deur 'n virus ontsteking nie. Dit is belangrik om 'n pediater te raadpleeg. Behandeling is baie effektief en heeltemal veilig.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.