advertisement

Childhood-diseases

Question
Posted by: Shiralee | 2008/05/21

Q.

Braak en winde op 6 maande

Geagte Dokter ons kleinkind is amper 6 mnde en baie gesond maar sy bring vreeslik op na haar bottelvoeding. Selfs toe sy nog borsmelk gekry het het dit ook gebeur. Sy is op S26 Gold wat ons na die no 2 toe moes aanpas aangesien die no 1 onverkrygbaar is hier in Welkom. Ek het al begin wonder of daar nie 'n kleppie is wat nie mooi toe maak nie. Soos ek reeds geskryf het, sy in gesond en eet ook al pragtig. 3 teelepels pap soggens en 2 purity vrugte 1uur en groente 6 uur. Sy drink deur die dag ongeveer 300ml melk en dieselfde snags. Sy is ook geneig om baie hardlywig te wees en dus kry sy 'n stropie [3ml] soggens wat haar magie sag hou. {oor die toonbank gekoop op dr se aanbeveling} maar ek is net bang dat dit die magie lui kan maak. Is die opgooi normaal en die stropie nie skadelik nie
Bekommerde ouma
Shiralee
Ek pas haar bedags op.

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Haar simptome mag miskien deur refluks veroorsak word, maar ek vermoed dat sy 'n laktose intoleransie het. In elk gevel is dit nodig om haar pediater te raadpleeg.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.