advertisement

Childhood-diseases

Question
Posted by: ELSJE | 2005/12/08

Q.

BLOU KOLLE OP DOGTER SE LYF

EK HET 'N DOGTER VAN 7 JAAR OUD, WAT VERSKRIKLIK MAKLIK BLOU KOLLE OP HAAR LYF KRY. HAAR BENE EN HAAR ARMS IS GEWOONLIK VOL BLOU KOLLE, SO GEREELD DAT EK AL BANG IS IEMAND GAAN DINK ONS SLAAN HAAR SO. EK HET ERENS GELEES DAT AS 'N PERSOON MAKLIK BLOU KOLLE KRY, DIT KAN DUI OP LEUKEMIE. IS DIT SO? INDIEN NIE, WAT ANDERS KAN DIT WEES.

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Dit kan heeltemal normaal wees in haar geval, maar dit is belangrik om seker te wees dat daar nie iets gevaarlik aan de gang hier is nie. Daarom is dit uiters belangrik dat sy deur 'n pediater ondersoek word-so gou soos moontlik.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.