advertisement

Childhood-diseases

Question
Posted by: Lara | 2007/02/22

Q.

Bloeier

Middag, dis weer ek met die dogtertjie wat gegaan het vir die bloedtoetse op vas te stel of sy 'n bloeiertjie is of nie. Die dr. het my ge -|- ak ek gese dat daar moontlike tekens van von Willebrand is. Hy gaan nou met experts gesels om presies vas te stel wat die diagnose is. Moet dit so lank neem om 'n antwoord te kry? Is die siekte lewens gevaarlik. My dogtertjie bloei nooit uitermatig baie nie. As sy seerkry bloei dit skaar. Dit is basies net die vreeslike blou kolle wat sy kry. Hoe werk die siekte dan? Is daar verskillende grade waarin jy dit kry, en dan verstaan ek ook dat dit geneties is? Waar kan ek meer inligting kry, en dink dr ek moet vir 'n tweede opinie gaan of moet ek maar net rustig wag vir die diagnose?

Expert's Reply

A.

Paediatrician

von Willebrand siekte is een van die belangrike bloedings siektes wat geneties oorgedra word. In die meeste gevalle begin die bloeding probleem eers in tienderjarige of volwasse vrouens. Daar is behandeling vir hierdie siekte. Lees meer op Google.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
user comments

C.

Posted by: Emsie van der Merwe | 2014/11/10

Goeie dag. Wat is jou dogtertjie se simptome als? My dogtertjie se neus bloei soos in elke dag party keer 2 keer per dag. Dit bloei nie net n rukkie nie maar vir maklik 5 tot 10 minute lank. Dr. het vir my gese sy het wurms en het ek haar ontwurm maar dit duur steeds voort. Kan iemand my raad gee asb. Dankie

Reply to Emsie van der Merwe

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.