advertisement

Childhood Diseases

Question
Posted by: ANNE | 2008/11/12

Q.

BEKOMMERDE MA

Hi Dokter
My seuntjie nou 18mnde oud het so paar mnde terug langs my wakker geword met n neus wat bloei ,ek dog toe dat hy sy neus erens gedurende die nag gekap het teen die muur, maar nou so n week terug het hy huilende wakker in sy camping cot wakker geskrik , toe was sy hele gesig besmeer van die bloed , ek is regtig bekommerd oor wat kan die oorsaak wees want dit het nou al twee maal gebeur. ek wil graag by u weet wat dit kan veroorsaak moet ek hom by n dokter kry of wat stel u voor .
BAIE DANKIE VIR U RAAD
ANNE

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Dit is definitief nou nodig om jou seuntjie dokter toe te neem om vas te stel hoekom sy neus al twee keer gebloei het. Die dokter moet 'n bloed toets doen.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.