Childhood Diseases

Question
Posted by: Karien | 2011/03/29

Q.

Beesmelk

Dokter ek wil graag hoor van watter ouderdom kan ''n baba op beesmelk geplaas word. Ons kleinkind is nou 1 jaar oud en sy loop al vandat sy 9 maande oud is en is ''n baie gesonde kind. Haar ouers wil haar nou van die Lactogen afhaal. Is dit die regte ding om te doen? Ek voel net die Lactogen 3 gee haar darem al die kalsium en yster ens wat sy nodig het.

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Jou baba kleindogter kan nou op beesmelk geplaas word. Daar is genoeg kalsium in beesmelk maar die yster vlak is redelik laag. Tog is dit nie genoeg rede om haar nie oor te plaas nie.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
user comments

C.

Posted by: Tanja | 2014/01/16

My baba is 10 maande, 11 kg, loop en is baie gesond. kan ek hom op beesmelk sit?

Reply to Tanja

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.