advertisement

Childhood Diseases

Question
Posted by: Sam | 2009/01/19

Q.

Beesmelk

Ons bly op ' n plaas en het ons eie melk beeste. Kan ek vir my seuntjie van 1 dieselfde melk gee of eerder net melk wat deur al die prosesse is soos Clover?

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Jou baba seuntjie kan gewone volroom melk drink maar die melk moet 100% vry wees van enige bakteriee soos die van tuberkulose en moet gepasteuriseerd wees

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
user comments

C.

Posted by: Ekke | 2009/01/19

Hi
Ek gee vir my seuntjie en dogtertjie beesmelk v 1 jaar af,maar boksiemelk.Dalk kan jy dit kook,verkoel en effe verdun??Jinne osn het almal beesmelk gedrink ,ons mahulle,oumahulle toe hulle baba`s was!

Reply to Ekke
Posted by: tanya | 2009/01/19

hi da, miskien moet jy jou pediater skakel, ek dink amper eerder melk in die winkels, want dit moet ge-pastereuseerd wees. skuus vi die spelling

Reply to tanya

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.