advertisement

Childhood-diseases

Question
Posted by: Mamma | 2008/01/24

Q.

Bed natmaak

My seuntjie van 3 jaar is van 2 af heeltemal deur die dag van die doek af en het geen probleme om die toilet te gebruik nie. Ons het hom so 6 maande terug ook van die nag doek afgehaal. My probleem is dat hy steeds nou en dan sy bed deur die nag natmaak. Dit gaan goed vir 'n week of twee en dan gebeur die dat hy weer elke aan die bed natmaak. Ons gee hom ook nie enige vloeistowwe na 6 in die aand nie. Hy gaan net voor hy gaan slaap badkamer toe en raak nie deur die nag wakker nie. Ek kan hom nie weer teug sit op die doek nie, want hy weier omdat hy 'groot' is. Ons raas nie as hy wel die bed nat maak nie en wil hom nie laat sleg voel deur druk op hom te plaas nie.

Is daar dalk iewers fout of moet ons dit nog 'n bietjie kans gee? Is daar enige iets anders wat ons kan doen om te verhoed dat hy deur die nag 'n glips kry?

Baie dankie

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Gee vir hierdie seuntjie 'n bietjie kans en hy kan intussen 'pull-ups' dra wanneer hy gaan slaap.In elk geval kan daar 'n hele week of twee wees wanneer hy nie sy bed natmaak nie.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.