advertisement

Childhood-diseases

Question
Posted by: Darma | 2004/12/09

Q.

baba verstik baie in spoeg

my baby is nou 4 maande oud, en sy stik baie in haar eie spoeg, sommer wanneer sy slaap ook. het enigiemand al hierdie probleem gehad, wat kan ek doen om dit beter te maak?

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Ek moet sê om werklik te verstik is nie 'n algemene klagte nie. As dit voortduur of u kind enige ander tekens van siekte toon, (bv. koorsig is of swak voed), moet sy evlalueer word.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
user comments

C.

Posted by: Kippie | 2004/12/10

My seuntjie van 6 maande spoeg vreeslik. My dogtertjie se haar boetie lyk soos 'n wasmasjien met al die borrels en spoeg. Hy stik net so, maar sorteer homself vinnig uit.
Dit het gelukkig nog nooit in sy slaap gebeur nie.
Ek is seker as die tande eers daar is sal dit beter word. Ek dink Norma se idee met die armpies kan dalk werk.

Reply to Kippie
Posted by: Norma | 2004/12/09

Hi,

My seun stik ook soms in sy slaap aan bietjie spoegies, net soos n mens vergeet hulle ook seker om te sluk as hul slaap. As hy erg stik lig ek hom regop met sy arms bo sy kop.

Reply to Norma

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.