advertisement

Childhood-diseases

Question
Posted by: Marabi | 2008/01/07

Q.

Baba urine ruik baie sterk

My 4 maande oue baba seun se urine het 'n baie sterk reuk. Sou dit normaal wees? Hy is op S26 Gold en drink so 175ml elke 3.5 ure daagliks. Hy is nie sieklik of besonder neulerig nie, maar die urine het nou 'n baie sterk reuk! Sy stoelgange is ook omtrent elke 2 na 3 dae met 'n donker groenerige kleur. Normaal, of is daar iets om oor bekommerd te wees. Ek het hom nog slegs op formule, nadat hy vir 2 maande op borsmelk was.

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Hy drink beslis genoeg formule elke dag. Hy is ook glad nie siekklik nie. Sy urien ruik sterk maar dit is normaal en sy stoelgange ook so.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.