advertisement

Childhood-diseases

Question
Posted by: Ilse | 2004/11/17

Q.

Baba dogtertjie - tepels

Hierdie mag dalk soos 'n baie vreemde vraag klink, maar is die volgende normaal?: Ons dogtertjie is nou 4 maande en toe ek haar gister bad voel ek dat daar knoppies onder haar tepels is, soos wanneer 'n tiener se borste begin ontwikkel. Dit was beslis nie die vorige dag daar nie. Wat sou die oorsaak hiervan kan wees? Ek borsvoed steeds (eksklusief) - kan dit dalk iets met hormone te doen hê - maar indien wel hormonaal, gebeur so iets nie dan slegs met 'n pasgebore baba nie?

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Dit is gewoonlik hormonale invloede wat dit veroorsaak en die feit dat albei borsies geaffekteer is, is gerusstellend. U kan dit tuis monitor.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.