advertisement

Childhood-diseases

Question
Posted by: JES | 2005/07/28

Q.

BABA 2 WEKE

MY BABA HET 'N ROOI UITSLAG OP HAAR KOPPIE EN HIER EN DAAR OP HAAR LYFIE - DIT LYK NOU NA 2 DAE OF DIT BLASIES WORD - WAT MOET EK DOEN EN WAT KAN DIT WEES
AL DIE PRODUKTE WAT EK GEBRUIK IS ELIZABETH ANN

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Dit klink soos 'n vel uitslag met die naam 'seborrhoeic dermatitis'. Neem haar asb. na u pediater vir behandeling. Dit is nie 'n gevaarlike toestand.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

3
user comments

C.

Posted by: TMH | 2005/07/29

Jy kan ook probeer om Epizone-E te gebruik. Jy kan dit by enige Discem of apteek kry. Raak baie gliberig gedurende bad tyd so hou maar styf vas. As dit nie verbeter nie moet jy haar dalk na jou paed to vat.

Sterkte.

Reply to TMH
Posted by: Blondie | 2005/07/29

Hi Jes

My kleintjie was allergies vir Elizabeth Ann produkte, probeer Johnston & Johnston of plein Aquasroom.

Hoop jy kom reg.

Blondie

Reply to Blondie
Posted by: ZEWDU SOLOMON | 2005/07/28

I like your newsletter &Just I see day to day.

Reply to ZEWDU SOLOMON

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.