advertisement

Childhood-diseases

Question
Posted by: anonymous | 2020/01/19

Q.

Baba 18 dae steun en kreun in sy slp

my baba is jou 18dae en hy steun en kreun in sy in sy slaap.. .hy strek hom party keer uit en kreun of aa hy kreun kloter hy teen my op of krul hom op in my arms...hy huil glad nie of lyk ni maak hom seer....Help asb

Expert's Reply

A.

Paediatrician
- 2020/01/21

Jou baba is maar net 18 dae oud. Sy steun en kreun wnneer hy slaap kan heeltemal normaal wees aangesien hy nog leer en gewoond raak aan sy normale stoelgang. Daar mag ook ander redes wees dat hy so steun. Een van die belangrikste van die redes is dat hy miskien 'n refluks probleem het, of indien hy 'n formule drink dat dit as gevolg van laktose intoleransie mag wees. Aangesien hy so opkrul in jou arms wanneer hy so steun,lyk dit of dit iets wat hom regtig pla en ongemaklik voel.. Die beste sal wees om die suster by jou naaste baba kliniek te raadpleeg dat sy kan besluit of daar enige rede om sy formule te verander of dit nodig is om 'n pediater te raadpleeg

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.