advertisement

Childhood-diseases

Question
Posted by: N | 2008/01/10

Q.

ATT:Ani

Noueers jou post gesien!Jawat ek dink ook sy drink te gulsig,gaan al baie beter,en sy drink nou Nan lactose free,en dit gaan baie beter,sy huil nie so baie meer nie.Die dokter het met ons eerste baba ook gesê hy het colic,maar ons het hom vir 2 de opinie na Peadiater gevat en hyt gtesê dis nie colic nie,hy het 'n reflux probleem gehad en lactose intollerence!Was baie beter na Losec pilletjies en nan lactose free.HuisDokter het ook Donatal gegee,en gesê hyt colic(was teen die grond toe hy dit sê ,want dit was my grootste vrees!),maar dit het sy asem weggeslaan,toe besluit ek ek gaan dit nie vir hom gee nie.Ek voel dokters sê te gou 'n baba het colic,dan kyk hul nie verder na wat dalk die oorsaak kan wees nie,die Peadiater het 'n heel ander benadering,hy was great,het 'n proses v eliminasie gevolg, om te sien wat is probleem en wat op die ou einde gehelp het!!Hyt nou wee dadelik vir ons gehelp met ons 2 de baba en dit gaan al heelwat beter,sys amper 5 weke.As 'n baba krampe het en bene optrek en huil,is dit nie altyd sommer net colic nie!!Dit kan winde wees,verkeerde melk,reflux wat suur opbring en keel brand ens ens!!Mens leer maar so met die tyd jong!!

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Geen antwoord.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.