advertisement

Childhood-diseases

Question
Posted by: Nicki | 2004/11/17

Q.

Asma

Hi daar

My 7maande oue dogtertjie het asma sy was 'n week terug opgeneem vir haar borsie en ontwatering. Sy het goed aangegaan maar sy begin nou weer om nie te eet en te drink nie sy eet net 'n bakkie Yogurt en drink een en 'n halwe bottels.

Het enige iemand raad vir my.

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Asma is baie raar op hierdie ouderdom en u kind het waarskynlik 'n virale infeksie van die lugpypies gehad. Hierdie lugpyp irritasie kan soms weke neem om te herstel en 'n mens moet maar geduldig wees en seker maak niemand rook in haar omgewing nie. As sy koorsig raak of so kortasem/benoud dat sy nie meer kan/wil drink nie, moet sy herevalueer word.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.