Childhood Diseases

Question
Posted by: JK | 2012/05/22

Q.

Antibiotika vir 11 maande oue baba

Prof, ek het ons dogtertjie gister dokter toe geneem, sy het oorontsteking gelukkig net in 1 oortjie. Die dokter het Augmentum vir haar voorgeskryf, 4ml vir 10 dae + Allecet vir die loop nesie. Ek moet ook 6 Reuteri druppels gee soggens en saans. Is die antibiotika nodig vir so lank?? Sal dit nie haar gestel afbreek nie?
Ek stop nou eers met die Creche Guard tot die antibiotika kurses klaar is anders is dit te veel medisyne wat sy op n dag moet drink! baie dankie

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Ek stem saam dat die Augmentin net vir 5 dae gegee moet word. Die ander medisyne is veilig.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
user comments

C.

Posted by: Corneulia | 2014/07/18

Dr ons dogtertjie was by pediater en het middeloor ontsteking gehad maandag, sy het augementim voorgeskryf. sy het spoel maag en boude brand erg en sy huil baie. Pediater nie beskikbaar nie, huis dokter se ons moet antibiotika nie meer gee nie. Kan u ons help asseblief

Reply to Corneulia

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.