advertisement

Childhood-diseases

Question
Posted by: Mom | 2004/10/11

Q.

Antibiotika

Ek wil net weet, my kind is 5jaar oud en sy tande is baie lelik, dit is vrot en hy kla die laaste week geweldig van tandpyn. Ek het hom by 'n staatstandarts gehad en al wat sy (die tandarts) vir my gese het is dat ek nie my kind se tande borsel nie. My huisdokter het gesê dit is a.g.v. al die antibiotika waarop die kind was. Is dit die antibiotika of nie. My ander seuntjie se tande is baie mooi, en ek glo nie ek gaan die een se tande borsel en die ander een sin los nie. Help ek is raadop.

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Sover ek weet maak anti-biotika nie tande vrot nie. Sekere tipes kan kinders se tande wel verkleur. By verre die algemeenste rede vir tand karies is oormatige soetigheid, veral soet lekkers, soet vloeistowwe wat kinders drink ens., en 'n tekort aan flouried. Ek weet nie hoe om die verskil tussen u twee kinders se tande te verklaar nie, maar die tandarts is in die beste posisie om u raad te gee oor wat om nou te doen.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.