advertisement

Childhood-diseases

Question
Posted by: CHARLENE | 2004/10/01

Q.

ANTI BIOTIKA

MY 5 JARIGE HET ERGE "BLISTERING IMPETIGO" GEKRY EN IS OP 'N 5 DAE KURSUS MEDIUM SPEKTRUM ANTIBIOTIKA GESIT. DIE SITUASIE HET EGTER VERERGER EN SY IS HUIDIGLIK WEER OP 'N 10 DAE KURSUS ANTIBIOTIKA (10ML X 4 PER DAG). DIE IMPITIGO IS OPGEKLAAR, MAAR EK SAL GRAAG WIL WEET WATTER VITAMINE EK HAAR KAN GEE VIR DIE OPBOU VAN HAAR SISTEEM AS DIE KURSUS ANTIBIOTIKA KLAAR IS.

SY IS N BAIE GESONDE KIND EN HAAR VORIGE ANTIBIOTIKA HET SY GEBRUIK TOE SY 2 JAAR OUD WAS.

VRIENDELIKE GROETE.

CHARLENE

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Dit is wonderlik om te hoor datu kind so slede anti-biotika nodig het. Ek sou alleen aanbeveel dat u voortgaan soos voorheen en veral konsetreer op 'n gesonde gebalanseerde dieet. Vitamiene aanvullings is onnodig.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.