Childhood Diseases

Question
Posted by: LIN | 2007/05/17

Q.

ALLERGIE-UITSTLAE

EK WEET DIE PEDIATER HET VIR MY GESE DAT DIT BYNA ONMOONTLIK IS VIR 'N VYF MAANDE OUE BABA ALLERGIES KAN WEES VIR IETS WAT SY INASEM.
MAAR HULLE HET HAAR BLOED GETREK EN DIT TOETS POSITIEF,
'N NORMALE MENS SIN IS GLO TUSSEN 0-4 EN HARE IS 19.9
HULLE HET HAAR GETOETS VIR KAT EN HONDE HARE EN OOK VIR DUSTMITES, MAAR DIT TOETS NEGATIEF. DIE ENIGSTE TOETSE WAT HULLE NIE KON DOE NIE IS VIR GRAS/MOULD ASOOK POLLEN. AANGESESIEN EK HAAR NOOIT UITVAT NIE. SO DIT KAN NET POLLEN WEES. MY PEDIATER HET VIR HAAR NEUSSPROOI EN 'N ANTIHISTIMIEN VOORGESKRYF.
EK WIL NET WEET WAT KAN EK NOG DOEN OM HAAR NEUS TE VERBETER? IEMAND HET IETS GESE VAN 'N NUBILISER. KAN EK DIT GEBRUIK? WAT NOG?

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Soos ek in die begin gese het is haar totse negatief vir dinge wat sy inasem.Miskien is sy allergies vir een of ander voedsel. Hulle moet haar vir voedsel allergie toets.
Dit is belangrik om haar na 'n pediater te neem wat belangstel in allergiese siektes onder kinders.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

3
user comments

C.

Posted by: Mommy | 2007/05/21

Hallo Lin. Ek ken jou frustrasie. My pediater wat 'n allergie ekspert is, het gese dat dit feitlik onmoontlik is om te bepaal waarvoor babatjies allergies is. My seuntjie is allergies vir koeimelk proteien sowel as soja proteien. 'n Mens kry melk wat heeltemal afgebreek is - Allernova (net by sekere apteke). Dis ongelukkig baie duur, maar miskien kan jy dit eers probeer totdat jou kind se allergie heeltemal opgeklaar het en kan dan probeer 'challenge' met goedkoper alternatiewe soos NAN HA. Ek het NAN HA probeer en my seuntjie het steeds 'n toe bors daarvan gekry. Ek trek nou al by bokmelk! Sy borsie het steeds slym, maar het gelukkig nie vererger nie.

Reply to Mommy
Posted by: LIN | 2007/05/18

HET HAAR MELK VERANDER NA SOYA MELK, DIT HET BETER GERAAK EN TOE ERGER. HULLE HET HAAR GETOETS VIR VOEDSEL ALLERGIE EN DIE TOETSE HET NEGATIEF TERUGGEKOM.

Reply to LIN
Posted by: Racoon | 2007/05/17

Jong, my seuntjie het dieselfde probleem gehad. Die allergie toets uitslae is nie akkuraat vir sulke kleintjies nie. Watter melk drink sy? die kans is groter dat sy allergies is vir koeimelk proteine en dat dit die toe- of loopneus veroorsaak. As sy op formule is kan jy NAN-HA of Soya formule probeer.

Anders moet jy in elkgeval sorg dat jy die regte stofsuier het wat 'n HEPA filter het. Gewone suiers hersirkuleer net die goed wat allergiee veroorsaak. Jy moet 1 keer per week haar beddegoed was, en kry definitief vir haar 'n anti-allergie matras oortreksel. Smeer haar borsie met Puma Balm.

Sterkte!

Reply to Racoon

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.