advertisement

Childhood Diseases

Question
Posted by: LIN | 2007/05/14

Q.

ALLERGIE

MY BABA VAN 5 MAANDE IS POSITIEF GETOETS VIR 'N ALLERGIE WAT SY INASEM. EK WIL NET WEET WAT KAN EK DOEN OM DINGE VIR HAAR BETER TE MAAK EN WAT EK VAN HAAR MOET WEGHOU.

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Dit is byna ontmoontlik dat 'n baba van 5 maande allergies vir iets wat sy inasem. Daar moet 'n vout wees met hierdie toets. Gaan asb weer terug na haar pediter en vra om die toets uitslag te sien en boonop moet die toets herhaal word.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.