advertisement

Childhood-diseases

Question
Posted by: Rudi Oosthuizen | 2008/07/24

Q.

Allecet or Deselex

My seun is geruime tyd al op Deselex maar om elke tweede maand R 174 vir 150 ml stroop te betaal raak duur. Daar is alternatiewe medikasie soos Allecet teen die helfde van die prys. As ek oorslaan na Allecet sal dit dieselfde doel dien as Deselex. Ek gebruik Deselex as vir 8 maande hoofsaaklik weens my seun wat 2 is se toe neus en voorkomend te wees vir al die ander goggas wat hy kan optel by the kleuterskool. Ek kan die verskil nou sien nadat hy 3 weke nie op Deselex was nie,loop neus, post nasal drip en hoes deur die nag.

Ek is aangeraai deur my apteker om hom nou op rinex en tissitot tydelik te sit en dan weer of op deselex of allecet te plaas, veral met lente om die draai. U advies word waardeer.

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Allecet stroop is ook 'n antihistamien middel en behoort doeltreffend te wees. Daar is geen rede om of Rinex of Tussitot te gebruik nie.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.