advertisement

Childhood-diseases

Question
Posted by: Nicki | 2004/11/22

Q.

Alergies vir Suiwel Produkte

Hi daar

My 7maande oue dogterjie is alergies vir suiwelprodukte, ons het haar weer die 18de Nov by die hospitaal gehad met haar wat niks kon inhou nie, toe het die dokter haar van Lactogen af gehaal en haar op Isomal gesit en ook gesê ek mag haar nie suiwel produkte gee nie.

Wat mag ek haar gee as ek haar 'n bietjie wil treat, want somige mense sê nou ek mag haar nie eers 'n koekie gee om dit melk bevat.

Sal iemand my asb help

Expert's Reply

A.

Paediatrician

U hoef regtig nie 'n kind van hierdie ouderdom te "treat" nie. Die goed waarmee ons hulle wil "treat" is gewoonlik net ongesond en ons leer hulle net ongesonde eetpatrone. Die algemeenste rede vir wat u beskryf is waarskynlik 'n virus infeksie en ek sou dink dat u weer suiwelprodukte kan probeer na 2-4 weke. Die simptome wat u beskryf is gewoonlik verbygaande en dui nie noodwendig op suiwel allergie nie.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

4
user comments

C.

Posted by: Nicki | 2004/12/01

Hulle het toetse gedoen en die uitslae sê sy is alergies.

Die rede hoekom ek haar wil treat is om dat sy altyd saam wil eet as ons vir ons iets kry om te eet, en hoe verduidelik jy vir haar op haar ouderdom dat sy nie mag saam eet nie.

Reply to Nicki
Posted by: coo | 2004/11/26

My girl is also 7 months and allergic to cows milk. I don't give her biscuits just in case. I am also wary because egg whites are very allergenic.

Reply to coo
Posted by: Nicki | 2004/11/25

Andrietha

Baie dankie vir die inligting dit help baie ek wou net weet, Mag ek vir haar koekies gee party mense se ek mag en ander sê ek kan nie, wat moet ek maak.

Reply to Nicki
Posted by: ANDRIETHA | 2004/11/24

My dogtertjie is drie en is ook allergies. Kyk by Woolies is Soya yoghurt (smooth), soya milkshake en soya drinking chocolate. Agterop al Woolies se produkte staan daar watter allergie dit nie voor goed is nie. I/e: cows milk, soya, etc. Jy kry ook Soya roomys wat nogal lekker is. Ander kan jy vars vrugte puree en dit gee wat ook lekker is ens.

Reply to ANDRIETHA

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.