advertisement

Childhood-diseases

Question
Posted by: raadop | 2006/04/07

Q.

aanpassing

My dogtertjie van 2 en 'n half jaar pas moeilik aan by die creche.
Sy het in die begin baie gehuil as ons haar aflaai hoewel dit bietjie verbeter het na 'n maand se tyd. Die probeel is egter dat sy eet niks by die skool nie, sy bly die hele dag honger totdat ons haar kom haal. Sy was binne die eerste week baie siek met diahree en nou het sy mangelontsteking ook. Ek kan nie glo dis die pragtig energieke dogterjie van 'n maand gelede nie. As sy by my bediende bly is sy gelukkig en gesond. Sy speel ook graag met vriende se kinders. Die dokter het gesê sy moet by die huis bly totdat sy heeltemal gesond is. Haar juffrou aan wie sy gewoont geraak het is nou ook weg. Ek kan nie sien dat die probleem gaan verander as sy na 'n week teruggaan nie. Moet ons haar maar uit die creche haal tot sy omtrent 3 jaar oud is of wat staan ons te doen?

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Die antwoord le in die laaste sin van jou boodskap.Ek sal beslis aanraai dat sy vir die res van hierdie jaar tuis bly waar sy heel gelukkig is.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
user comments

C.

Posted by: LOLLIE | 2006/04/07

MY BABADOGTERJIE IS NOU 10MNDE,SY HET VANAF 2MNDE BY MY MA GROOT GEWORD OP 'N PLATTELANDSE DORPIE,SY IS NOU BY ONS IN DIE STAD,ONS HET NIE FAMILIE NABY NIE EN ALTWEE VAN ONS WERK,KEN OOK NIEMAND,ONS HET HAAR NOU OOK BY 'N CRECHE.SY IS NOU AL VIR 3 WEKE DAAR,SOMTYDS HUIL SY NOG ALTYD,MAAR HULLE Sê SY PAS MOOI AAN.SY WAS NET SO SIEK,DIAREE EN TOE SOMMER WEER VERKOUE,MAAR DOK Sê HULLE BOU HUL IMMUNSTELSEL OP.MY DOGTERTJIE EET GOED,MAAR MOET HAAR NIE UITHAAL NIE,SOMTYDS IS DIE OMGEWING BIETJIE VREEMD,MAAR 'N KIND PAS GOED AAN,EK WAS OOK FRUSTREERD,WANT ONS WOU HAAR WEER NA HAAR OUMA TOE STUUR,MAAR ONS SAL 'N FOUT MAAK,WANT DAN GAAN ONS HAAR PATROON SKADE AANDOEN,WANT LATER GAAN SY NIE WEET WAAR SY REGTIG INPAS NIE.DIS MOEILIK,MAAR HOU UIT,ELKE OUER WIL DIE BESTE Hê VIR HULLE KINDERS.EK WEET.GEE NOG 'N KANSIE.STERKTE

Reply to LOLLIE

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.