advertisement

Childhood Diseases

Question
Posted by: | 2018/09/19

Q.

Viral infection

Hi dok, is dit normaal vir ons gesin om elke 2 de week virale infeksies te he. My seun is amper 3 en ons pediater se dis normaal want hy is in n kleuterskool ons almal is op vitamines maar dis lettelik elke 2 de week verkoue loopneus. Ek wil net dok se opinie hoor. Hy het ook nie meer mangels nie.

Expert's Reply

A.

Paediatrician
- 2018/09/20

Ongelukkig is dit wel 'normaal' veral waneer kinders 'n kleuterskool bywoon. Daar is altyd een of ander virus ontsteking wat die rondte doen, veral die RS virus wat herhaalde verkoues en bors ontsteking veroorsaak. Dit is byna ontmoontlik om hierdie siektes te vermy maar Scott's Emulsion wat Vitamiene A en D bevat en 'n goeie probiotika om jou seuntjie se imuunstelstel bietjie op te knap behoort te help.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.