advertisement

Childhood Diseases

Question
Posted by: Charleen | 2018/07/22

Q.

Restless baby

Ek het 'n 3 maande oue baba seuntjie en het hom op lactogen formule geplaas op 2 maande oud oor ek moes terugkeer werk toe. Hy is tans baie rusteloos (kriewelrig) en slaap net kort tye. Wat kan die oorsaak wees en wat kan ek doen om die rusteloosheid te verlig asb

Expert's Reply

A.

Paediatrician
- 2018/07/25

Dit is moeilik om sker te wees, maar ek vermoed dat jou baba 'n refluks probleem het. Die beste sal wees dat hy deur sy pediater ondersoek moet word en indien nodig, op die regte behandeling geplaas word.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.