advertisement

Childhood-diseases

Question
Posted by: Mamma | 2019/04/23

Q.

Measels

Goeie dag Prof! Daar is tans masels in my baba van 12 maande se klas. Hy is so ver agter met sy vaccines omdat hy ALTYD siek is en dus nog nie die shot gehad het om dit te prevent nie. Hy het nou ook weer n hoes en loop neus. Enige raad? Is daar iets wat ek kan doen? Kan ek hom nou vat vir die shot of is dit n high risk? Asb help.. enige raad sal waardeer word.

Expert's Reply

A.

Paediatrician
- 2019/04/24

Dit is moeilik om seker te wees, maar ek vermoed dat jou baba tans 'n verkoue het. Hy moes op 9 maande sy eerste masels-inenting gehad het. Wanneer sy verkoue verby is, is dit nodig dat hy so gou moontlik teen masels ingeent word.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.