advertisement

Childhood Diseases

Question
Posted by: Nicky | 2018/01/22

Q.

Lymph Nodes in my son's neck

Hi Daar, Gister ek was begin bekommerd oor my seun het balle in Nek, voel omtrent 5 balle van bo onder oor tot skouer. Nou lees op Google it is Lymph Nodes. Soek expert nodig, hoe maak ons daaroor? Hy het niks pyn en koors nie, hy speel nog lekker en slaap baie goed nag. Expert Nodig asseblief.

Expert's Reply

A.

Paediatrician
- 2018/01/22

Hello. Hierdie swelsels in jou seuntjie se nek is beslis vergrote limfnode of limf kliere. Dit is uiters belangrik dat hy deur 'n pediater ondersoek moet word om 'n diagnose te maak oor die oorsaak van hierdie geswellde limf kliere.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.